Afrikaans
Monday – 28th June 2021
Voorafbestellings vir Chanette Paul se langverwagte Marilyn is nou beskikbaar!
Voorafbestellings nou beskikbaar! Maak seker jy kry jou kopie van Marilyn, die langverwagte Vywervrou-trilogie vervolg.
Binnekort beskikbaar! Moord is ’n kuns in Die Seepunt-insident deur Gerhard Greyvensteyn
Wie het sakevrou, kunskenner en miljoenêr Imelda Grys vermoor? Vind uit in Die Seepunt-insident deur Gerhard Greyvensteyn.
Friday – 25th June 2021
50 Tydlose Breipatrone: Kreatiewe idees en nuttige wenke vir elke brei-entoesias
Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede – vind inspirasie vir elke okkasie in 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel
‘Vroue se rol het verander, ja. Ons is beslis nie meer slagoffers nie’: Gerda Taljaard gesels oor haar roman, Vier Susters
Lees ‘n onderhoud met Gerda Taljaard oor haar jongste roman, Vier Susters, in The Penguin Post.
Tuesday – 22nd June 2021
Skade en skande op die strate van Parys: Lees ’n uittreksel uit Misverstand deur Marita van der Vyver
Penguin Random House SA het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Misverstand deur Marita van der Vyver – ’n boeiende roman oor die ontnugtering van die middeljare wat in 2017 op die rakke verskyn het.
Eer jou vader en jou moeder … maar wat as hulle verkeerd is? Lees ’n uittreksel uit JJ Olivier se debuutroman, Skilderkrans
Lees ’n uittreksel uit Skilderkrans, JJ Olivier se debuutroman wat afspeel tydens die Anglo-Boereoorlog.
Monday – 21st June 2021
[Video] Probeer die resep vir Wit pizza met sampioene, rooiui en basilie uit Armand kook kaal Volume 2
Kry Armand Aucamp nie koud nie? Hier kook hy alweer kaal – die keer ’n wit pizza met sampioene, rooiui en basilie.
‘Jannie, as jy kat en muis wil speel, moet jy seker maak dat jy die kat is’: Lees ’n uittreksel uit Fortuine deur Ebbe Dommisse
Tussen die vier mure van die restaurant Decameron in die hartjie van Stellenbosch word saketransaksies beslis en betwis. Lees ’n uittreksel uit Fortuine deur Ebbe Dommisse.
Friday – 11th June 2021
WEN lekker wyn, eetgoed en LAPA-boeke vir Vadersdag: Neem deel op Facebook voor 17 Junie 2021
Is jou pa ’n boekwurm wat hou van lekker kos, lekker wyn en goeie leesstof? Dan moet jy vandag nog deelneem aan LAPA se Vadersdagkompetisie op Facebook!
Thursday – 10th June 2021
Gita het ’n mantel vir elke okkasie, maar hoe lank kan sy wegkruip? Vind uit in Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg
Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.
Wednesday – 9th June 2021
‘Vrou. Prooi. Geskenk. Offerande’: Lees ’n uittreksel uit Dominique deur Erla-Mari Diedericks (Nie vir sensitiewe lesers nie)
Lees die Proloog en Hoofstuk 1 uit Dominique – Erla-Mari Diedericks se jongste domestic noir riller.
Tuesday – 8th June 2021
[Uittreksel] Sjoe, dis bitter koud! Probeer die patroon vir ’n veelsydige serp uit 50 tydlose hekelpatrone
Oulike idees vir elke hekelentoesias – probeer die patroon vir ’n veelsydige serp uit 50 tydlose hekelpatrone deur Christa Swanepoel.
Monday – 7th June 2021
’n Noodlottige fratsongeluk uit hul kinderdae spook by drie niggies in Stil vloei die Komati deur Elize Parker
’n Fratskoeël het hulle dit genoem. Die een wat hulle nefie, Jaco, in die voorkop net bo sy oog getref het. Stil vloei die Komati deur Elize Parker is nou beskikbaar!
Friday – 4th June 2021
‘Een-en-dertig! Die getal tref Roxy soos ’n klip teen die kop’: Lees ’n uittreksel uit Kristel Loots se jongste roman
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi lipstiek-lewe. Lees ’n uittreksel uit Roxy deur Kristel Loots.
Fortuine deur Ebbe Dommisse is terug op die rakke! Gou spring voor dit weer uitverkoop
Aandag! Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate is nou weer landswyd by toonaangewende boekwinkels beskikbaar.
Thursday – 3rd June 2021
Pitkos vir kinders en grootmense in Briewe van Mieliepit deur Fanie Viljoen – die heel eerste kinderboek uit LUCA se stal
Nou beskikbaar! Briewe van Mieliepit uit die pen van geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en pragtig geïllustreer deur Megan Bird.
Wednesday – 2nd June 2021
Tuesday – 1st June 2021
Kom ontmoet Prinses Pampoenpit se skrywer, Bianca Flanders, in Stellenbosch! (5 Junie)
LAPA Uitgewers en ATKV-Inkstories nooi jou graag na ’n geleentheid met Bianca Flanders in Stellenbosch die naweek.
Moenie die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard by die Pretoria Kunsvereniging misloop nie! (18 Junie)
Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard, in gesprek met prof. Willie Burger.
First ever children’s book published in endangered N|uu language
The first ever children’s book in the near-extinct San language of N|uu has been published.