Stillewe

‘Wat is dit tog met haar en weeskinders?’ Lees die eerste hoofstuk uit Stillewe deur Marie Spruyt

In Stillewe deur Marie Spruyt beland joernalis Lizette de Klerk op ’n speurtog na Italië waar sy die ware betekenis van la dolce vita leer ken. Lees die eerste hoofstuk hier.

Stillewe deur Marie Spruyt: ’n Brief van haar oorle’ oupa stuur Lizette op ’n speurtog na Italië en die huis van ’n galante gasheer

’n Skoendoos vol papiere. ’n Brief van haar oupa. En ’n reis na Italië waar sy die verlede en haarself beter leer ken: Stillewe deur Marie Spruyt is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.