C

Stillewe deur Marie Spruyt: ’n Brief van haar oorle’ oupa stuur Lizette op ’n speurtog na Italië en die huis van ’n galante gasheer
 More about the book!

Die ware betekenis van la dolce vita …

In ’n skoendoos vol papiere wat Lizette de Klerk by haar bejaarde ma kry, ontdek sy ’n brief van haar oupa. Dié versoek dat ’n bedrag geld aan die Italiaanse De Lucas-gesin betaal word.

Haar oupa het gedurende die Tweede Wêreldoorlog in Italië geveg en is daar gewond. Presies wat tussen haar oupa en die De Lucasgesin gebeur het, is nie duidelik nie, maar dit stuur Lizette op ’n speurtog na Italië. Hier onthul die geskiedenis van oupa Isak se verbintenis met Isabella De Lucas sigself soos ’n skildery, laag-op-laag en ontroerend mooi.

In Italië, aan huis van haar galante gasheer, die kunsprofessor en kunstenaar Alphonso Lombardi, leer Lizette die ware betekenis van la dolce vita ken.

Stillewe deur Marie Spruyt is nou beskikbaar by:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans LAPA LAPA Uitgewers Marie Spruyt New books New releases Stillewe


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments