Video: Fynskrif-aktrise Lea Vivier lees voor uit Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan
More about the book!
Fynskrif-aktrise en boekwurm Lea Vivier het onlangs ’n gedeelte uit Wilken Calitz se debuutroman Swart swaan op haar Instagram-profiel voorgelees.
In haar navorsing oor die skrywer het Lea die volgende aanhaling ontdek:
‘Die karakters sweef tussen die werklikheid en hul eie donker sprokiesverhaal’ — Wilken Calitz.
Sy het ook uitgevind dat dit Wilken bykans nege-en-’n-half jaar geneem het om die boek te voltooi. In die video gesels sy oor van die temas in die boek voor sy begin lees.
Kyk na die video:
https://www.facebook.com/PenguinRandomHouseSA/videos/vb.116710305100240/703449466865054/
Swart swaan is as e-boek beskikbaar:
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Lea Vivier Penguin Random House SA Swart swaan Video Voorlesing Wilken Calitz