C

Skeef-outeur Renaldo Schwarp skryf oor die paradoks van gaywees op Klyntji
 More about the book!

Renaldo Schwarp se grensverskuiwende LGBTIQ-memoir Skeef het verlede jaar op die rakke beland en vra groot vrae oor wat dit beteken om gay en Suid-Afrikaans se wees.

In ‘n essay op Klyntji worstel Renaldo met die paradoks van gaywees. Hy vra onder meer:

  • Watter negatiewe impak het apps soos Grindr, Scruff en selfs Instagram op die geestesgesondheid van gay mans en hoe hul liefde benader?
  • Hoe lyk ‘n hedendaagse gay verhouding nou eintlik?
  • Hoe versoen ‘n gay persoon hul sigbaarheid met hul veiligheid?

Renaldo skryf:

Nodeloos om te sê gay verhoudings is soveel meer as net die liggaamlike, en dis hoekom dit uiters belangrik is om hierdie tipe beelde en narratiewe te centre wanneer ons hieroor gesels.

Gay persone is nie meer of minder pervers, losbandig of seksueel aktief as ons straight eweknieë nie. Ondanks wat die samelewing ons wil laat glo.

Loer ook na:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Essays Klyntji LAPA LAPA Uitgewers LGBTIQ LGBTIQ Writing LGBTIQ-memoir Renaldo Schwarp Skeef


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments