LGBTIQ-memoir

‘Ek moet jou iets vertel … Jip, ek is gay’: Lees ’n uittreksel uit Skeef deur Renaldo Schwarp

‘Elkeen se reis is uniek,’ skryf mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp in ’n uittreksel uit sy LGBTIQ-memoir, Skeef.

Kyk wat kom uit in September! Renaldo Schwarp deel die omslag van sy LGBTIQ-memoir, Skeef

Skeef deur Renaldo Schwarp verskyn op 1 September 2021 by LAPA Uitgewers. Loer solank na die omslag van die aangrypende LGBTIQ-memoir.