Om beter te kan moor

Moenie die bekendstelling van Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels in Pretoria misloop nie! (11 Jun)

Penguin Random House SA en The Book Keeper Shop nooi jou na die bekendstelling van Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels in gesprek met Ilse Salzwedel!

‘Só kyk die leessnobs op hul neuse’ skryf Christelle van Rooyen-Wessels in The Penguin Post

Is misdaadfiksie ‘kuns’? Christelle van Rooyen-Wessels besin.

Nuut deur die skrywer van Adder en Brandmerk: Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels

Help, my seun is ’n moordenaar! Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels is nou beskikbaar by Penguin Random House SA.