C

Lees ’n onderhoud met Irna van Zyl oor Bloedsteen PLUS luister na haar voorlesing uit die roman [Video]
 More about the book!

Bloedsteen deur Irna van Zyl het vanjaar by Penguin Random House SA verskyn in Afrikaans, Engels én as luisterboek.

Die roman ontvou teen die pas van ’n sneltrein wanneer die hoofkarakter Storm van der Merwe nie een nie, maar twee moordsake moet oplos: dié van Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, en haar eie ma wat voor ’n trein op Paddington-stasie ingestamp word.

Phyllis Green het onlangs met Irna gesels oor haar derde misdaadromanIn die onderhoud vertel Irna meer oor die inspirasie agter die boek, die navorsing wat sy gedoen het, en hoe sy kop gehou het met die komplekte tydslyn waarin die verhaal afspeel.

Irna het spesiaal vir haar lesers ’n brokkie uit die roman uit voorgelees.

Kyk na die video op Penguin Random House SA se Facebookblad:

https://www.facebook.com/PenguinRandomHouseSA/videos/529122121326910/

 

Laai die e-boek af:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloedsteen Blood Stone Interviews Irna van Zyl Penguin Random House SA Phyllis Green Sarie Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments