C

Kyk: Armand Aucamp kook kaal op Bravo! (Video)
 More about the book!

Bravo!-aanbieder Ewan Strydom het onlangs by Armand Aucamp in Seepunt gaan kuier om sy jongste kookboek Armand kook kaal Volume 2 te vier.

Ewan wil weet, ‘Hoekom Armand kook kaal?’

‘Want ek wil beter kaal lyk!’ skerts die akteur, skrywer en sakeman. ‘Dis ‘n bietjie tong in die kies maar die kaal gaan ook oor die kaal kos. Hierdie was regtig Armand ontbloot – my persoonlikheid, my resepte, my projek.’

Kyk hoe maak Armand vir Ewan proteïen-pannekoeke op Bravo!

Lees ook:

Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa

Tags Armand Aucamp Armand Kook Kaal Volume 2 Bravo! Interviews kykNET LAPA LAPA Uitgewers Proteïen-pannekoek Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments