kykNET

‘Julle! Ek het nog ’n storie!’ Aleit se glans en geure leef voort in kookboek … binnekort beskikbaar by LAPA Uitgewers

Kom reis en kook vir oulaas saam met Aleit Swanepoel in sy eerste en laaste kookboek, AleitApteit.

[Video] ‘Moet jy ’n passie hê om welvaart te skep?’ Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers op kykNET, kanaal 144!

Is passie genoeg om sukses te behaal of moet jy eerder fokus op dit waarin jy goed is? Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers – die televisiereeks gebaseer op die boek deur Riaan Botha.

Kyk: Armand Aucamp kook kaal op Bravo! (Video)

Kyk hoe maak Armand Aucamp vir Ewan Swanepoel proteïen-pannekoeke op Bravo!

Moenie die film gebaseer op die boek Die Griekwastad Moorde deur Jacques Steenkamp op 5 Mei misloop nie!

Die film gebaseer op die boek Die Griekwastad Moorde deur Jacques Steenkamp gaan op 5 Mei 2020 op DStv se BoxOffice vrygestel word. Die boek vertel die ware verhaal van die moorde op die Steenkamp-gesin wat op 6 April 2012 in die klein Noord-Kaapse dorpie Griekwastad gebeur het.