C

Kom vier die bekendstelling van Malene Breytenbach se spanningsverhaal Skadumagte in Stellenbosch (11 Maart)
 More about the book!

Kom sit aan by ’n driegang-maal en luister wanneer LAPA-skrywer Malene Breytenbach met Louise Esterhuizen gesels oor haar bedrywige lewe as fiskie-skrywer.

Malene se jongste spanningsroman, Skadumagte, het in 2020 by LAPA verskyn en vertel die verhaal van ’n jong, roekelose joernalis wat die moord op ’n regter ondersoek.

Die kos, met bypassende wyn, word aangebied op die stoep van Dorpsigtraat 27, Welgelegen, Stellenbosch.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 11 Maart 2021
Tyd: 18:00
Plek: Dorpsigstraat 27, Welgelegen, Stellenbosch
Koste: R500, Sjef Marilou Ferreira sorg vir die kos
RSVP: stoepstories@yahoo.com

Covid-19 regulasies sal in plek wees, so onthou asseblief jou masker!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Boekgeleenthede Book events LAPA LAPA Uitgewers Louise Esterhuizen Malene Breytenbach Marilou Ferreira Skadumagte Stellenbosch


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments