Kom kuier saam met Herman Lensing by die Food and Flower High Tea in Bloemfontein! (19 Feb)
More about the book!
Jy word vriendelik genooi na die Food and Flower High Tea in Bloemfontein saam met Sarie-kosredakteur en skrywer, Herman Lensing.
Herman gaan sy nuwe resepteboek, Huiskos, bekend stel en ‘n paar resepte daaruit demonstreer. Ook in Engels beskikbaar as Home Cooking.
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Datum: Saterdag 19 Februarie 2022
Tyd: 09:00 vir 09:30
Plek: Urth lifestyle farm, 2147 Edenvale, Kenneth Kuanda, Bloemfontein
Kaartjies: R350 per persoon of R3,500 vir ‘n tafel van 10
RSVP: 051 451 1913 of welcome@urth.co.za
Facebook-uitnodiging
***
Lees ook:
- Wat is ’n huis sonder ’n hond? Laai Herman Lensing se Tuisgebakte hondekoekies-resep af uit Huiskos!
- Probeer Herman Lensing se resepte uit Huiskos vir Bobotiefrikkadelle, Gerookte varkboud en Sjokolade-karameltert
- So maak jy overbeterlike Noord-Kaapse vyekonfyt! Kry nou jou gratis resep uit Huiskos deur Herman Lensing
Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Bloemfontein Book events Cookbooks Events Food and Flower High Tea Herman Lensing Home Cooking Huiskos Penguin Random House SA