Home Cooking

Nuwe voorraad beskikbaar! Huiskos deur Herman Lensing is weer op die rakke (Plus, luister na ‘n onderhoud op YouTube)

Huiskos deur Herman Lensing is so gewild – dit vlieg skoon van die rakke af! Die nuutste herdruk is nou beskikbaar.

Kom kuier saam met Herman Lensing by die Food and Flower High Tea in Bloemfontein! (19 Feb)

Kom vier die bekendstelling van Huiskos deur Herman Lensing in Bloemfontein!

Probeer Herman Lensing se resepte uit Huiskos vir Bobotiefrikkadelle, Gerookte varkboud en Sjokolade-karameltert

Verkneukel jou in drie resepte en staaltjies uit Herman Lensing se jongste kookboek, Huiskos.

Kyk! Herman Lensing deel ’n voorsmaak van sy sesde kookboek, Huiskos

Huiskos is nes jy Herman Lensing se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook. Binnekort beskikbaar!