C

‘Jy is die oorsaak,’ moes ek hoor. Haar depressie is my skuld: Lees ’n uittreksel uit Verhale van hoop deur Pieter van Zyl
 More about the book!

Sarie het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Verhale van hoop: Só help jy jou geliefde en jouself deur Pieter van Zyl.

In hierdie boek maak tientalle mense van verskillende agtergronde hul harte oop oor wat dit behels om die pad van ’n psigiese versteuring met ’n geliefde te loop. Mense soos Francis se man, wat vertel hoe haar depressie hul lewe oorheers het.

Lees die uittreksel:

Die donker engel

‘Jy is die oorsaak,’ moes ek hoor. Haar depressie is my skuld. Daarom wou sy my verlede jaar voor die voorval skei. Ek wou nie, maar Francis het geglo as ons paadjies finaal skei, sal sy uit die donker maalkolk van depressie kom. Haar sielkundige het selfs saamgestem, omdat sy hom in daardie stadium net sekere inligting gegee het. Nou weet ek dit het al maande voor haar selfdoodpoging begin. Die depressie.

Lees verder: Sarie

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Book excerpts Book extracts LAPA LAPA Uitgewers Pieter van Zyl Sarie Uittreksel Verhale van hoop: So help jy jou geliefde en jouself


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments