Isolasie-inspirasie: Trooskos – 14 smullekker trooskosresepte wat jou en jou gesin van inperking sal laat vergeet (e-boek)
More about the book!
Kook soos jou ma en jou ouma gekook het met hierdie nuwe e-boek, Isolasie-inspirasie: Trooskos! Geen meer wegneemetes nie, geen meer mikrogolfdisse wat jy vinnig ná werk kan oppik nie. Nou is dit net jy, jou volgepakte spens en jou gesin se honger oë …
Hier is 14 smullekker trooskosresepte wat jou en jou gesin van inperking sal laat vergeet. Ons voorouers het hierdie resepte gemaak in tye van oorlog, swaarkry en depressie om almal se gemoed te lig. Doen dieselfde en koester jouself en jou gesin deur elke dag een van dié heerlike troosdisse op te tower.
Die 14 resepte is ’n keur uit die gewilde boek Clover Onthoukos (LAPA, 2018).
Laai die e-boek af by:
This ebook is also available in English as Inspiration for Isolation: Comfort Food. These recipes are a selection from the popular cookbook Clover Food Nostalgia (LAPA, 2018). No more takeaways? No problem!
Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa South African Current Affairs
Tags Afrikaans Cookbooks Inspiration for Isolation Isolasie-inspirasie LAPA LAPA Uitgewers New books New releases Recipes