Graffiti-aanlynkuier: Moenie Henriëtte Linde-Loubser se gesprek oor haar gotiese roman, Plek van die poue, misloop nie! (25 Aug)
More about the book!

Graffiti Boeke en LAPA Uitgewers nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser.
Plek van poue is ’n gotiese roman in die tradisie van Victoria Holt. Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie.
Susan Booyens sal met Henriëtte in gesprek wees.
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Datum: Dinsdag 25 Augustus 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging
Posted by Graffiti Books & Stationery on Sunday, August 16, 2020
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Boekbekendstellings Book events Book launches Graffiti Boeke Henriëtte Linde-Loubser LAPA LAPA Uitgewers Plek van poue