Spieëltjie spieëltjie

’n Lyk in die swembad onderbreek ’n stomende swemsessie – lees Hoofstuk 1 van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen!

LAPA Uitgewers het ’n uittreksel gedeel uit die finale roman in Jan Vermeulen se Olaf Demeyer-reeks, Spieëltjie, spieëltjie.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen mis nie! (2 Des)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou na die virtuele bekendstelling van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen. Plus, staan ’n kans om ’n kopie van die boek te wen!

Om te skryf… of nié te skryf nie – Jan Vermeulen beantwoord die groot vraag in The Penguin Post

’n Oú hand as dit by die vashou van ’n pen kom, deel Jan Vermeulen hierdie raad vir dié wat wonder of hul (nóg) ’n storie moet skryf.

11 feite oor Jan Vermeulen wat jy (dalk) nie geweet het nie (Plus: Kyk na ’n voorlesing uit Nagjagter!)

LAPA Uitgewers vier vandeesmaand die befaamde skrywer Jan Vermeulen! Die vierde boek in sy Olaf Demeyer-reeks, Spieëltjie, spieëltjie, het onlangs die rakke getref.

‘Ons sal altyd alles slegs ten dele ken’: Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen is nou beskikbaar!

Wie is besig om die meisies van Elegant Queens Academy te vermoor? Vind uit in Spieëltjie, spieëltjie, Jan Vermeulen se jongste misdaadroman!