Op 'n mooi dag

‘Sy glimlag styf. Dit bly steeds ’n shitspul’: Lees ’n uittreksel uit Moordvis deur Irna van Zyl

Dinge raak gevaarliker as ’n haaihokduik (sonder die hok) vir Storm van der Merwe in Moordvis deur Irna van Zyl. Lees ’n uittreksel uit die heel eerste roman in hierdie gewilde reeks!

WEN nog ’n Irna van Zyl-geskenkpak in Afrikaans of Engels!

Goeie nuus! Jy het die maand nóg ’n kans om met ’n Irna van Zyl-boekpak weg te stap. Skryf in voor 31 Oktober 2021.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl mis nie! (30 Sep)

Kom kuier saam met Irna van Zyl by die aanlynbekendstelling van haar jongste roman, Op ’n mooi dag.

‘Dis drieuur in die oggend en steeds is daar g’n teken van Louw nie’ – Lees ’n uittreksel uit Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl

Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.

Om te skryf: Op ’n mooi dag-outeur Irna van Zyl vertel van die vrees wat haar soms onderkry

Iemand stuur die anderdag vir haar ‘n strokiesprent van ‘n beertjie wat aan ‘n ballon hang, skryf Irna van Zyl in die September-uitgawe van The Penguin Post. Lees die storie hier.

WEN 1 van 2 Irna van Zyl-geskenkpakke! Skryf nou in voor 30 September 2021

Hou jy van intrige en die platteland? Dan sal jy nie die kompetisie wil mis nie! Twee gelukkige lesers kan die maand wegstap met Irna van Zyl se jongste roman in Afrikaans of Engels.

Nuut deur die skrywer van Bloedsteen, Irna van Zyl: Op ’n mooi dag – wanneer jou ergste vrees waar word

Irna van Zyl is terug met nog ’n naelbyt-misdaadroman, Op ’n mooi dag.