C

Kom ontmoet An-Mari do Carmo en kry jou kopie van Toe als groen was geteken by Bargain Books in Rustenburg! (9 Jul)
 More about the book!

LUCA en Bargain Books Platinum Square in Rustenburg nooi jou graag na die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo!

Kom ontmoet die skrywer en kry jou kopie van Toe als groen was geteken. Die geestelike roman vir jong volwassenes is gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal, waarvan die skrywer deel was.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Saterdag 9 Julie 2022
Tyd: 11:00
Plek: Bargain Books, Winkel 4, Platinum Square, Rustenburg
RSVP: digitalmarketing@bargainbooks.co.za of 021 706 1461
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags An-Mari do Carmo Bargain Books Platinum Square Boekbekendstelling Book events Book launches LAPA Uitgewers LUCA Rustenburg


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments