C

Ina Bonnette: Nie ’n ‘slagoffer van die Modimolle Monster’ nie, maar ‘oorwinnaar oor die Modimolle Monster’
 More about the book!

Hoe het Ina Bonnette dit reggekry om, ten spyte van alles wat die Modimolle Monster en sy handlangers aan haar gedoen het, te oorleef en vandag voluit te leef?

Dit is die merkwaardige verhaal wat sy vertel in INA, ’n Verhaal van genade en genesing, wat vanjaar by LUCA verskyn het.

In ’n artikel op LiG-tydskrif se webwerf getuig Ina van die keuses wat sy elke dag maak.

Lees die artikel:

My keuse was om op te staan, my keuse was om te veg vir geregtigheid ter wille van my kind. Dit was my keuse om nie as ‘slagoffer van die Modimolle Monster’ bekend te staan nie, maar as ‘oorwinnaar oor die Modimolle Monster’.

Ek kan getuig dat my keuse om op te staan die beste een is wat ek ooit gemaak het. Die Here gebruik my as sy instrument om uit te reik na ander wat in soortgelyke strikke vasgevang is. Sodoende wil ek hulle help om ’n keuse uit te oefen waarin hulle eerstens teenoor hulleself kan erken wat dit is wat hulle gevange hou, en om dan reg te kies.

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans INA Ina ’n Verhaal van genade en genesing Ina Bonnette LAPA LAPA Uitgewers LiG LUCA Modimolle Monster


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments