kykNET-Rapport-boekpryse 2022

Dubbele wenslag vir Gerda Taljaard! Vier susters wen kykNET-Rapportprys vir Fiksie 2022 plus ATKV-Prosaprys 2022

Vier susters deur Gerda Taljaard is pas bekroon met die kykNET-Rapportprys vir Fiksie 2022! Die priemende roman het ook onlangs die ATKV-Prosaprys 2022 ontvang.

Fortuine deur Ebbe Dommisse benoem vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2022!

Aandag! Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate deur Ebbe Dommisse is pas benoem vir die kykNET-Rapportprys: Niefiksie!

Roet deur Hannes Barnard benoem vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2022!

Aandag! Hannes Barnard se jongste roman, Roet, is pas benoem vir die kykNET-Rapportprys: Film!

Vier susters deur Gerda Taljaard benoem vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2022!

Aandag! Gerda Taljaard se priemende roman, Vier susters, is pas benoem vir die kykNET-Rapportprys: Fiksie!