Kompetisie

Valentynsdag-kompetisie: Vertel ons van jou ideale ‘date’ en gunstelingsjokolade en wen!

LAPA is lief vir die liefde, en daarom het ons pas vanoggend twee opwindende kompetisies op ons Facebook-bladsye geloods. Vinnig spring, die kompetisies sluit vanaand om 20:00!

Die liefde in jou se Afrikaans: skryf nou in vir LAPA se liefdesverhaalkompetisie (3 Feb 2020)

Skryf nou in vir LAPA Uitgewers se 2019/2020 liefdesverhaalkompetisie – Die liefde in jóú se Afrikaans.