Eendag is nou

Kristel Loots Eendag is nou

Glo Kristel Loots in ‘love at first sight?’ En hoe lyk haar droomman? Lees haar onderhoud oor Eendag is nou om uit te vind

Kristel het onlangs 10 vrae beantwoord oor haar verhaal van ’n vrou wat moeg raak vir haar lewe en vir haarself ’n plekkie in die son gaan soek.

Kristel Loots Eendag is nou

Eendag is hier. Eendag is nou. ’n Vrou se hart hunker na liefde in Kristel Loots se jongste roman

In haar jongste roman, Eendag is nou, vertel gesoute skrywer Kristel Loots die verhaal van ’n jong vrou wat al haar lewe lank wag op eendag om waarlik gelukkig te wees, net om met ’n donderknal te besef ‘eendag’ is hier, eendag is nóú …