C

Vanaand om 8! Kom verbeel jou jy is Amper Frans saam met Louis Jansen van Vuuren en Riana Scheepers (23 Okt)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die virtuele bekendstelling van Amper Frans deur kunstenaar Louis Jansen van Vuuren.

In Amper Frans vertel Louis op skreesnaakse wyse hoe hy alles wat Frans is ontdek en beproef het. Kom kuier saam vanaand om 20:00 wanneer Louis bietjie skepselkos maak en met Riana Scheepers gesels oor sy nuwe boek.

Sien jou daar!

Besonderhede

Datum: Vrydag, 23 Oktober 2020
Tyd: 20:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Thursday, October 15, 2020

 

***

Vir nog besonderhede en foto’s van Louis se avonture, kyk na die boeklokprent:

Almost French

A book that will speak to both armchair travellers and francophiles – a light and humorous read that is the perfect antidote to corona fatigue.Read more: http://ow.ly/eWHa50BZFw0

Posted by Jonathan Ball Publishers on Thursday, October 22, 2020

Categories Afrikaans International Non-fiction South Africa

Tags Aanlynbekendstelling Afrikaans Amper Frans Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jonathan Ball Uitgewers Louis Jansen van Vuuren Riana Scheepers Virtual book launches


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments