C

Wen 1 van 3 kopieë van Waar onthou begin deur Connie Luyt – skryf in voor 31 Aug
 More about the book!

Dis kompetisietyd! Drie gelukkige lesers kan elk ’n kopie van Connie Luyt se roman Waar onthou begin losslaan in Penguin Random House SA se Augustus-kompetisie.

Toe Elfrieda ná ʼn lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in ’n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor ’n motor ingehardloop het nie.

Wat kon met Elfrieda gebeur het? En hoekom kan sy nie onthou nie? Neem deel om uit te vind.

Voltooi die kompetisievorm voor 31 Augustus 2020 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.

Vir meer kompetisies, besoek Penguin Random House SA.

 

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competition Connie Luyt Kompetisie Penguin Random House SA Waar onthou begin Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments