C

Wen 1 van 3 kopieë van Bloedsteen of Blood Stone deur Irna van Zyl! (Kompetisie sluit 31 Maart 2020)
 More about the book!

‘Die tentakels van korrupsie. Die verwoesting van familie en geloof. Wanneer mens nie meer jou pa en ma kan glo nie, wil jy alle hoop verloor. Maar nie Storm van der Merwe nie.’ – Kerneels Breytenbach

Irna van Zyl se onlangse virtuele boekbekendstelling van Bloedsteen was ’n reuse sukses en het net weer bewys die pen is magtiger as die swaard – of ‘n virus.

Wil jy graag Irna se derde misdaadroman lees? Drie gelukkige lesers kan hierdie maand elk ’n kopie van óf Bloedsteen óf Blood Stone wen.

Voltooi die kompetisievorm voor 31 Maart 2020 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.

Vir ’n voorsmaak van wat jy kan wen, lees ’n uittreksel (in Engels) uit Blood Stone:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloedsteen Blood Stone Competition Irna van Zyl Kompetisie Penguin Random House SA Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments