C

[Video] ‘Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie’: ATKV-Inkstories gesels met Bianca Flanders oor Prinses Pampoenpit
 More about the book!

ATKV-Inkstories het onlangs met skrywer, aktrise en regisseur Bianca Flanders gesels oor haar bekroonde kinderboek, Prinses Pampoenpit.

Pampoenpit hou glad nie van haar wilde, woeste krulle nie. Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees.

‘Ek het my hele lewe lank met die storie gesit,’ vertel Bianca. ‘Ek was altyd mal oor lees, en ek wou die boek skryf wat ek as kind nie gehad het nie.’

‘Vir my is selfvertroue as ’n tema baie belangrik, nie net as kind nie maar ook as ’n groot vrou,’ voeg sy by.

Kyk na die video:

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans ATKV-Inkstories Bianca Flanders LAPA LAPA Uitgewers Prinses Pampoenpit Pumpkin finds her queen Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments