C

Vampiere – in Port Elizabeth? Kom gesels met Jan Vermeulen by die aanlynbekendstelling van Nagjagter (4 Aug)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Jan Vermeulen se jongste roman, Nagjagter.

Nagjagter is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en as e-boek. Die roman handel oor ’n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem en snags in Port Elizabeth se strate rondsluip opsoek na monsters om te vermoor. Die probleem is, Port Elizabeth is vol Goth-vampiere wat hul onskuldige fantasieë uitleef.

Phyllis Green sal die gesprek lei.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 4 Augustus 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Tuesday, July 28, 2020

 

Koop die e-boek hier:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jan Vermeulen LAPA LAPA Uitgewers Nagjagter Virtual book launches


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments