C

Stel jou wekker! Moenie die virtuele bekendstelling van Marilyn deur Chanette Paul mis nie (12 Aug)
 More about the book!

Vywervrou? Nee, ’n kaivrou. Dis wat sy is.

LAPA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Chanette Paul se jongste roman, Marilyn.

Elmari Rautenbach sal met Chanette gesels oor haar langverwagte Vywervrou-trilogie vervolg.

Moenie dit mis nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 12 Augustus 2021
Tyd: 20:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Chanette Paul Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier LAPA LAPA Uitgewers Marilyn Vywervrou-trilogie vervolg


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments