C

Nou kan jy die inperking omhekel met 14 Hekelpatrone vir 14 dae deur Nadia de Kock en Hilda Steyn (e-boek)
 More about the book!

Geen partytjies om by te woon nie, geen afsprake om na te kom nie, geen afleiding of geruis van buite nie; net jy en jou gesin by die huis. Covid-19 het die wêreld tot stilstand geruk en ons almal gedwing om na binne te keer. Nog nooit was daar ’n beter tyd vir hekel nie!

Geniet dié 14 patrone, ’n keur uit ons terapeutiese boek Hekel en word heel, en vind weer sin en betekenis in die huislike en alledaagse.

Dit kos slegs R49,00 as jy dit deur ons toep koop; of ongeveer US$3,00 op Kindle.

Laai jou nuwe hekelpatrone af by:

***

Inspiration for isolation: Enjoy these 14 patterns, a selection from the therapeutic book Crochet & Conquer, and find meaning and purpose again in the everyday things during this time of lockdown and social isolation.

 

Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Covid-19 Crochet & Conquer Hekel en word heel Hilda Steyn Isolasie-inspirasie: 14 Hekelpatrone vir 14 dae LAPA LAPA Uitgewers Nadia de Kock New books New releases


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments