Potgooi

Potgooi: ’n Eerste in Suid-Afrika! Tinus le Roux vertel van die skattejag na foto’s vir sy boek, Die Anglo-Boereoorlog in kleur

Luister! Tinus le Roux vertel hoe hy afgekom het op Anglo-Boereoorlog-foto’s wat nog nooit in boekvorm verskyn het nie …

[Potgooi] ‘Dis nooit, ooit te laat nie. Staan op, daar is ’n lewe daar buite’: Ilse Verster gesels op Radio Overberg oor So lyk ’n vrou…

Hoe oorleef mens 40 jaar saam met ’n narsis? Ilse Verster gesels met Anne-Marie Burger oor haar debuut, So lyk ’n vrou. Plus, lees ’n resensie op LitNet!

[Luister] Verhale van hoop: Pieter van Zyl deel sy 3 beste wenke om jou kop bymekaar te hou tydens moeilike tye

Hoe help jy jou geliefde en jouself deur moeilike tye? Luister na Mariette Snyman se onderhoud met Pieter van Zyl oor sy boek, Verhale van hoop.

Potgooi: ‘Die era van valse ordentlikheid is verby!’ Ilse Salzwedel gesels met Sophia Kapp en Leonie van Rensburg oor Lyfskap

Luister hoe gesels Ilse Salzwedel met Sophia Kapp en Leonie van Rensburg oor hul bundel erotiese verhale, Lyfskap, op RSG.