C

Luister! Renaldo Schwarp gesels oor Skeef en die plaaslike gay-ervaring op The Scenic Drive with Rian
 More about the book!

Radio-omroeper Renaldo Schwarp was nou die dag die eregas op The Scenic Drive with Rian, waar hy oor sy baanbrekerboek, Skeef, gesels het.

Skeef het vandeesmaand by LAPA Uitgewers verskyn en dek alles wat jy van LGBTIQ-wees wil weet.

‘Dit gaan oor die plaaslike gay-ervaring,’ sê Renaldo, voordat hy Rian se kennis van Gayle toets, die geheime taal wat in Suid-Afrika gebruik is toe homoseksualiteit onwettig was.

Is dinge deesdae makliker vir gay mense? ‘Ek dink daar is steeds baie mense wat dit moeilik vind om uit te kom. Wat ek wel sien is mense wat op ‘n jonger ouderdom uitkom,’ sê die skrywer.

Luister na die onderhoud:

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Afrikaans Interviews Jacaranda FM LAPA LAPA Uitgewers LGBTIQ Podcast Renaldo Schwarp Skeef The Scenic Drive with Rian


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments