C

Kom groet en ontmoet Connie Luyt by die bekendstelling van Waar onthou begin in Pretoria (6 Mei)
 More about the book!

Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstelling van Connie Luyt se jongste roman, Waar onthou begin.

Kom groet en ontmoet die skrywer Donderdag, 6 Mei, by The Bookkeeper Shop in Pretoria.

Waar onthou begin het verlede jaar verskyn en vertel die verhaal van ’n vrou wat aan geheueverlies ly nadat sy uit ’n koma ontwaak het.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 6 Mei 2021
Tyd: 11:00–14:00
Plek: The Bookkeeper Shop, hoek van Lynnwood- en Meerlustweg, Pretoria
RSVP: 083 414 4126 of info@bookkeepershop.co.za
Facebook-uitnodiging

Bespreek jou plek in die volgende tydsgleuwe (8–10 mense per sessie):

  • 11:00–11:45 (Sessie 1)
  • 12:00–12:45 (Sessie 2)
  • 13:00–13:45 (Sessie 3)

Covid-19 regulasies sal in plek wees, so onthou asseblief jou masker!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Connie Luyt Penguin Random House SA Pretoria The Bookkeeper Shop Waar onthou begin


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments