Kom gesels met Herman Lategan oor sy memoir, Hoerkind, in Parktown (10 Aug), Pretoria (11 Aug) en Langebaan (20 Aug)!
More about the book!
Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstellings van Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan.
Herman word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Kom ontmoet die skrywer by verskeie geleenthede in Johannesburg, Pretoria en Langebaan.
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Johannesburg
In gesprek met Jean Meiring
Datum: Woensdag 10 Augustus 2022
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Rhodeslaan 10, Parktown, Johannesburg
RSVP: Heidi Rossouw by 011 263 9000 of hrossouw@group621.co.za teen Vrydag, 5 Augustus
Pretoria
In gesprek met Diane de Beer
Datum: Donderdag 11 Augustus 2022
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Exclusive Books Brooklyn, Bronkhorststraat 338, Nieuw Muckleneuk, Pretoria
RSVP: events@exclusivebooks.co.za
Langebaan
Weskus-kuier saam met Herman Lategan
Datum: Saterdag 20 Augustus 2022
Tyd: 11:00
Plek: Oorgenoeg in Langebaan, Newmarketstraat 9, Long Acres Country Estate, Langebaan
RSVP: Nadea by 082 387 9243 of adeastudios@gmail.com
Lees ook:
- ‘Ek vergader, stof af, polish en bêre gebeure vir latere gebruik’ – Herman Lategan gesels oor Hoerkind, taal en sy liefde vir stories
- ‘Onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit’: Deborah Steinmair resenseer Hoerkind deur Herman Lategan
Categories Afrikaans Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Boekbekendstellings Boekgeleenthede Book events Book launches Herman Lategan Hoerkind Hoerkind: Die memoires van 'n randeier Johannesburg Langebaan Penguin Random House SA Pretoria