Langebaan

Kom gesels met Herman Lategan oor sy memoir, Hoerkind, in Parktown (10 Aug), Pretoria (11 Aug) en Langebaan (20 Aug)!

Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstellings van Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan.