Hoerkind: Die memoires van 'n randeier

Kom gesels met Herman Lategan oor sy memoir, Hoerkind, in Parktown (10 Aug), Pretoria (11 Aug) en Langebaan (20 Aug)!

Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstellings van Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan.

‘Onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit’: Deborah Steinmair resenseer Hoerkind deur Herman Lategan

‘Hoerkind van Herman Lategan het my diep ontroer,’ skryf Deborah Steinmair (As jy van moord droom, LAPA) in die Vrye Weekblad.