Hoe verander geheimhouding jou psige? André Krüger gesels oor ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid (Video)
More about the book!
‘Die lewe is kompleks en mense se motiewe is kompleks.’
Só sê André Krüger oor sy jongste spanningsverhaal, ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid, ’n plaaslike spioenasie wipplankrit.
‘Dit gaan oor geheimhouding en dit gaan oor mag,’ vertel André aan Izak de Vries in ’n video op YouTube. ‘As jy nie mag praat oor goed nie … en jy moet dit die heeltyd internaliseer en binne hou en iets anders projekteer as wat jou persepsie van die waarheid is – wat doen dit aan jou psige? Hoe verander dit jou?’
Kyk na die video:
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid Afrikaans André Krüger Interviews LAPA LAPA Uitgewers Video YouTube