Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Roet deur Hannes Barnard mis nie! (10 Nov)
More about the book!
Kom kuier saam met Hannes Barnard by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Roet!
Gielie Hoffmann gesels met die skrywer oor Roet, die opvolg van Wolk wat in 2020 verskyn het.
Moenie dit mis nie!
Besonderhede
Datum: Woensdag 10 November 2021
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging
Oor die boek
Rufus en Xandr #disingewikkeld.
Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk.
’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond.
’n Alternatiewe roete.
’n Sexy Duitser.
’n Geniale wetenskaplike.
’n 90’s mix tape.
En chaos. Baie chaos.
Oor die outeur
Hannes Barnard is die jongste van drie broers en die seun van ’n dominee. Tussen 2002 en 2012 is hy woonagtig in Engeland, waar hy meestal as projekbestuurder vir ’n konstruksiemaatskappy werk. Ná dit het hy vir twee jaar in die Seychelles gewerk. Hy en sy vrou keer terug na Suid-Afrika in 2017, waar hy nou voltyds fokus op sy skryfwerk. Halley se komeet is sy debuutroman. Wolk is in 2021 benoem vir die kykNET-Rapportprys: Film.
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Hannes Barnard LAPA LAPA Uitgewers New books New releases Roet
1 Votes
Related
- Don’t miss the launch of Deep Blue: Why We Love the Sea by Veruska De Vita at Salon Hecate (12 Mar)
- Listen to the new episode of Pagecast! Acclaimed local author Nivashni Nair Sukdhev chats about her new novel, It’s Complicated
- Find out more about Michiel Heyns’s remarkable new novel The Wildest Beauty
- Find out more about It’s Complicated – the new romance novel by Nivashni Nair Sukdhev
- Join Shameez Patel for the launch of her new romcom Next Level Love in Cape Town (27 Jan)
