C

Graffiti-aanlynkuier: Jeanette Stals gesels met Phyllis Green oor haar historiese roman, Diep spoor (9 Maart)
 More about the book!

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Diep spoor deur Jeanette Stals.

Jeanette gesels met Phyllis Green oor haar historiese roman wat gebaseer is op die Groot Trek.

In die stormagtige jare voor en tydens die Groot Trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 9 Maart 2021
Tyd: 20:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

 

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Diep spoor Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jeanette Stals Penguin Random House SA Virtual book events Virtual book launches


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments