‘Dinky, waar’s Ma? / Ma’t gehardloop / na die vry / en die jonk’: Luister na ‘Naggesprek’ deur Lynthia Julius uit Mixtape van die liefde
More about the book!
Die bekroonde digter Lynthia Julius is een van vele jong stemme in Mixtape van die liefde, ’n bundel gedigte saamgestel deur Antjie Krog wat die verskillende dimensies van die liefde verken.
In hierdie video lees sy haar gedig ‘Naggesprek’ voor wat in 2020 verskyn in haar debuutbundel, Uit die kroes.
Dinky, waar’s Ma?
Ma’t gehardloop
na die vry
en die jonk
ons twee het te vroeg gekom
Luister na die volledige gedig:
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Antjie Krog Boekuittreksel Book excerpts Book extracts Lynthia Julius Mixtape van die liefde Uit die kroes Uittreksel Video Voorlesing