Kersfees is om die draai! Kom gesels met Louise Viljoen oor Gesinstyd met God in Jeffreysbaai (10 Des)
More about the book!
Kom kuier saam met Louise Viljoen in Jeffreysbaai! Die skrywer gesels oor Gesinstyd met God, ’n praktiese gids met oordenkings en aktiwiteite vir boekevat.
Met hierdie boek wil Louise gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende aktiwiteite voor vir die hele gesin.
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Datum: Saterdag 10 Desember 2022
Tyd: 10:00 tot 12:00
Plek: Arthur Fennell-saal, Marina Martinique, Jeffreysbaai
RSVP: WhatsApp 066 299 8617 teen 7 Desember
Categories Afrikaans Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Boekgesprekke Book events Gesinstyd met God Jeffreysbaai LAPA LAPA Uitgewers Louise Viljoen LUCA