Lus vir iets lekker, soet en gesond? Hier’s jou gratis resep vir heerlike Sjokolade-chia-en-frambooshappies uit Low Carb is Lekker Drie!
More about the book!
Mmmm, gesond het nog nooit so lekker gelyk nie …
Met Low Carb is Lekker Drie sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het. Plus, die kookboek is beskikbaar in Afrikaans én Engels!
Perfek vir almal wat wil leer hoe om gesonder te eet – Inè se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en graanvrye maaltye, maar plaas die klem op hoër voedingswaarde en gesonde eetgewoontes.
Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Ine Reynierse Low Carb is Lekker Drie Penguin Random House SA Recipes Resepte Sjokolade-chia-en-frambooshappies