C

‘Onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit’: Deborah Steinmair resenseer Hoerkind deur Herman Lategan
 More about the book!

Die gewilde skrywer Deborah Steinmair (As jy van moord droom, LAPA) het onlangs Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan geresenseer. In Hoerkind vertel Herman sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Deborah sê dié boek is onderhoudend, onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit:

Hoerkind van Herman Lategan het my diep ontroer. ’n Gemeenskaplike vriendin het met hom baklei oor die titel, wat volgens haar onvanpas is. Ek dink dis bitter treffend. Moeders, dit weet terapeute, is slaansakke. Psigiese wonde moet ontknoop word tot by hierdie oerknop …

***

 

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book Reviews Deborah Steinmair Herman Lategan Hoerkind Hoerkind: Die memoires van 'n randeier Penguin Random House SA Vrye Weekblad


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments