C

Video: ‘Daar was nog nooit ’n biografie oor Hans van Rensburg nie’ – Albert Blake gesels oor sy boek, Afrikaner-Sondebok?
 More about the book!

Johrné van Huyssteen het met Albert Blake gesels oor sy boek, Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier, wat in 2021 by Jonathan Ball Uitgewers verskyn het.

Hoekom het hy die boek geskryf? ‘Daar was nog nooit ’n biografie oor Hans van Rensburg nie,’ sê Albert. ‘Deur die dekades na sy dood en sedert die Tweede Wêreldoorlog het soveel verskillende uiteenlopende weergawes oor hom en die Ossewabrandwag verskyn, dat die beeld van Hans van Rensburg dikwels verwring is. Hy word soms voorgehou as hierdie Afrikaner, verbete Nazi wat Hitler verafgod het, terwyl die werklikheid meer kompleks en in baie opsigte anders is.’

So, wie was Hans van Rensburg dan nou eintlik? Lees die boek om uit te vind …

Kyk na die video:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Afrikaner-Sondebok? Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg Ossewabrandwag-leier Albert Blake Die Groot Ontbyt Interviews Jonathan Ball Uitgewers Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments