Albert Blake
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2022/12/Boeke-in-die-beste-geskenke_geskiedenis_Anglo-150x150.jpg)
Boeke is die beste geskenke … en hierdie drie is perfek vir geskiedenisliefhebbers!
Bederf die boekwurms in jou lewe met die perfekte geskenk hierdie feesseisoen. Hier is drie van die beste geskiedkundige boeke in Afrikaans vir 2022!
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/07/Afrikaner-sondebok-150x150.jpg)
Was Hans van Rensburg regtig ’n verbete Afrikaner-fascis? Lees ’n uittreksel uit Afrikaner-Sondebok? deur Albert Blake!
Uittreksel: Ossewabrandwag-leier Hans van Rensburg word dikwels as ’n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks, skryf Albert Blake in sy boek Afrikaner-Sondebok? wat pas benoem is vir ’n ATKV-Woordveertjie!
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2022/08/JBP-ATKV-Woordveertjies-2022-150x150.jpg)
Afrikaner-sondebok deur Albert Blake en Fortuine deur Ebbe Dommisse benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2022!
Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak met Afrikaner-sondebok deur Albert Blake en Fortuine deur Ebbe Dommisse op die Prys vir Niefiksie-kortlys!
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/07/Afrikaner-sondebok-150x150.jpg)
Video: ‘Daar was nog nooit ’n biografie oor Hans van Rensburg nie’ – Albert Blake gesels oor sy boek, Afrikaner-Sondebok?
Was Hans van Rensburg ’n verbete Afrikaner-fascis of ’n gerieflike sondebok vir die Smuts- en Nasionale Party-regerings? Albert Blake vertel …
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/07/Afrikaner-sondebok-150x150.jpg)
Graffiti-aanlynkuier: Vier die bekendstelling van Afrikaner Sondebok? deur Albert Blake in jou woonkamer! (3 Aug)
Was Ossewabrandwag-leier Hans van Rensburg ‘n verbete Afrikaner-fascis of ‘n gerieflike sondebok? Kom vind uit by die bekendstelling van Afrikaner Sondebok deur Albert Blake.
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/07/Afrikaner-sondebok-150x150.jpg)
Nuut deur Albert Blake: Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier
Jonathan Ball Uitgewers stel bekend Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake.
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2020/09/Jonathan-Ball-kykNET-Rapport-pryse-150x150.jpg)
Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse
Aandag! Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake is vanjaar benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse!