C

[Potgooi] ‘Dis nooit, ooit te laat nie. Staan op, daar is ’n lewe daar buite’: Ilse Verster gesels op Radio Overberg oor So lyk ’n vrou…
 More about the book!

Ilse Verster was onlangs n gas op Radio Overberg waar sy met Anne-Marie Burger gesels het oor So lyk n vrou…, haar debuutboek wat handel oor ’n leeftyd se mishandeling deur ’n narsis.

‘Dit is my lewensverhaal,’ bieg Ilse, ‘en dit was n pad van baie trane en swaarkry en geweld. Maar, dit is ook n boek van oorwinning. Ek is ‘n normale mens wat ‘n moeilike pad geloop het en wat gespaar is om die storie te vertel.’

Haar raad aan vrouens wat in moeilike verhoudings vasgevang is? ‘Dis nooit, ooit te laat nie. Staan op, daar is n lewe daar buite.’

Luister na die onderhoud:

… en lees Anne-Marie se resensie oor So lyk ’n vrou… op LitNet

***

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Anne-Marie Burger Ilse Verster Interviews LAPA LAPA Uitgewers Litnet Podcast Potgooi Radio Overberg So lyk ’n vrou ...


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments