C

Wil jy Marilyn deur Chanette Paul wen? Teken in op LAPA se nuusbrief voor 15 Julie 2021
 More about the book!

Wees eerste om te hoor van nuwe vrystellings, boekgeleenthede, kompetisies en nog meer!

Plus, sluit aan voor 15 Julie 2021 en jy kan ’n kans staan om weg te stap met Chanette Paul se vervolgverhaal van die Vywervrou-trilogie, Marilyn!

Vywervrou? Nee, ’n kaivrou. Dis wat sy is.

Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie. Sy is ’n kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek en verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedink het sy vrede gemaak het.

Gou spring! Die kompetisie is geldig tot 15 Julie 2021. Die wenner word lukraak gekies en op 16 Julie aangekondig.

Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Chanette Paul Competition Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Marilyn Newsletter Nuusbrief Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments