Fortuine deur Ebbe Dommisse is terug op die rakke! Gou spring voor dit weer uitverkoop
 More about the book!

Aandag! Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate is nou weer landswyd by toonaangewende boekwinkels beskikbaar.

Die Burger-oudredakteur Ebbe Dommisse se ondersoek na die ongekende opkoms van Afrikaner-magnate in Suid-Afrika het skaars die rakke getref, toe verkoop dit uit.

Hierdie omvattende boek is gebaseer op persoonlike onderhoude en binnekennis en beloof om ’n klassieke werk te word. Dit is ook in Engels beskikbaar as Fortunes: The Rise and Rise of Afrikaner Tycoons.

Hoe het Suid-Afrika se rykes, veral die sogenaamde Stellenbosch mafia, hul miljoene gemaak?

Koop Fortuine en vind uit.

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs

Tags Afrikaans Ebbe Dommisse Fortuine Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate Fortunes Jonathan Ball Uitgewers News


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments