C

Staal jouself – die storie ruk ’n mens aan die hart: Amanda Claassens resenseer ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen
 More about the book!

Amanda Claassens het onlangs ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen op haar blog geresenseer.

Daar is min verhale in Afrikaans wat armoede uitbeeld soos ’n Ballade vir Nkunzi. Die roman het in 2020 by LAPA Uitgewers verskyn.

Amanda noem dit ’n aangrypende verhaal en sê ‘die armoede, ellende, drankmisbruik en gesinsgeweld ruk ’n mens aan die hart’.

Lees die resensie:

In ’n onderhoud met Boekemakranka, het skrywer Ben Viljoen gesê dat hy al terugvoer gekry het dat Nkunzi nie strykdeur aangename leesstof is nie, en ek wil saamstem. Ook wanneer hy sê dat dit ‘hopelik goeie leesstof’ is. As jy kans sien vir die hou in die maag, soos die agterbladteks die verhaal opsom, koop dit gerus. Staal jouself dan om beurtelings verskrik, geskok, aangedaan en onthuts te word.

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags 'n Ballade vir Nkunzi Afrikaans Amanda Claassens Ben Viljoen Boekresensie Book Reviews LAPA LAPA Uitgewers


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments