'n Ballade vir Nkunzi

Staal jouself – die storie ruk ’n mens aan die hart: Amanda Claassens resenseer ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen

Amanda Claassens het onlangs ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen op haar blog geresenseer. Lees die resensie.

Video: Ben Viljoen gesels met die Boekemakranka-span oor sy jongste roman, ’n Ballade vir Nkunzi, en gee ’n kort voorlesing

In hierdie video gesels Ben Viljoen oor sy jongste roman, ’n Ballade vir Nkunzi, en lees hy ’n uittreksel waarin die boek se humor en deernis uitgebeeld word.

‘Pa is groot en ons klein en die lewe is nie ’n regverdig plek nie’ – Lees ’n uittreksel uit ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen

Daar is min verhale in Afrikaans wat armoede uitbeeld soos ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen. Lees die uittreksel waarin Bernard Welman sy geweld op sy familie uithaal.

Wonder wat jy gaan doen vir die volgende 21 dae? Jou gunsteling LAPA titels is nou as e-boeke beskikbaar

Die nasionale inperking het aangebreek, en jy weet nie hoe jy deur 21 dae gaan kom nie … Ons het die antwoord! Jou gunsteling titels is nou as e-boeke beskikbaar.

’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen: ’n Kroniek van smart, verraad en ’n goeie skeut galgehumor

Daar is min verhale in Afrikaans wat armoede uitbeeld soos ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Vijoen, nou by LAPA beskikbaar.